Skip to content

DA-leier in die Vrystaat op vooraand van plaaslikeregeringsverkiesing doodgeskiet [KLANK]

# Die DA eis geregtigheid ná die noodlottige skietvoorval waarin sy koukusleier in Metsimaholo, Thulani Mbana, gisteraand in die Vrystaat doodgeskiet is slegs ‘n week voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Mbana was ook ‘n raadslid en het voorheen as lid van die burgemeesterskomitee vir Ruimtelike Beplanning en Menslike Nedersettings gedien. Die provinsiale polisiekommissaris, Solly Lesia, sê die motief vir die moord is steeds onbekend. Roy Jankielsohn van die DA dring aan die skuldiges moet voor die gereg gebring word:

AFR JankielsohnOnKilledLeader