Skip to content

Mashatile sê stryd teen ongelykheid is nog nie verby nie [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika se stryd teen ongelykheid is nog nie afgehandel nie, want armoede, werkloosheid en ongelykheid raak steeds miljoene mense. Mashatile het in Ekurhuleni tydens die jaarlikse kransleggingseremonie vir die bevrydingstryd-held Oliver Reginald Tambo, gesê die regering en burgers moet saamwerk om hierdie uitdagings die hoof te bied. Mashatile sê Suid-Afrika moet voortgaan om te werk aan ‘n verenigde, nie-rassige, geslagsgelyke en voorspoedige samelewing, in ooreenstemming met Tambo se visie:

ENG MashatileOnInequality