Skip to content

Madlanga-kommissie sê Suliman Carrim het sy borgtogvoorwaardes oortree [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie sê die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, het versuim om te voldoen aan een van die borgvoorwaardes wat deur die Pretoriase Landdroshof gestel is. Die voorwaarde het vereis Carrim se regsverteenwoordigers moet binne 48-uur persoonlik met die kommissie in verbinding tree om sy volgende verskyning te reël. Die woordvoerder van die kommissie, Jeremy Michaels, sê egter Carrim se prokureurs het slegs ‘n brief gestuur waarin na die hof se uitspraak oor borgtog verwys is, en hulle het nie die vereiste reëlings getref nie:

ENG MichaelsOnBailConditions