Skip to content

Wes-Kaap het geen agterstand met vervoerpermit-aansoeke nie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit het geen agterstand met die uitreik vanbedryfslisensies vir openbare vervoer nie. Die Provinsiale Regulerende Entiteit neem net langer as ’n maand om aansoeke te verwerk, minder as die 60 dae deur die wet voorgeskryf. Operateurs kan aanlyn aansoek doen en per SMS op hoogte gehou word van die vordering. Voertuie word vir veiligheid nagegaan voordat lisensies uitgereik word. Woordvoerder Byron la Hoe sê dit verg voortdurende harde werk, goeie stelsels en toegewyde personeel om ’n agterstand uit te wis:

ENG LaHoeOnLicence