Skip to content

Ramaphosa bring hulde aan joernaliste wat onderdrukking van mediavryheid trotseer het [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê mediavryheid moet beskerm word omdat die media ‘n onmisbare rol speel om die regering tot verantwoording te roep en tekortkominge aan die lig te bring. Hy het gepraat tydens die herdenking van Swart Woensdag- en Mediavryheidsdag in Johannesburg. Dit is vandag 49 jaar sedert die apartheidsregering in 1977 verskeie publikasies verbied en joernaliste in hegtenis geneem het. Ramaphosa sê Suid-Afrika moet waak oor mediavryheid en die publiek se reg op toegang tot inligting beskerm:

ENG RamaphosaOnPressFreedom