# Rugby: Tino Mavesere scored four tries as the Sharks hammered the Bulls 53-22 at Kings Park in Durban. The Zimbabwe international crossed in the fifth, 12th, 32nd and 66th minutes as the Sharks-15 ran in nine tries to secure a bonus point and climb into fourth place on the log with 18 points. The […]
# Rugby: The Lions have moved into third place on the Currie Cup log after a commanding 36-12 victory over the Stormers 23 at Ellis Park. The Johannesburg side scored five tries and secured a bonus point, but their place in the semi-finals is not yet guaranteed. The Lions must now wait for the weekend’s […]
# A major oil deal involving the US and Venezuela was announced by the American President Donald Trump yesterday, with Washington securing majority control of more than 65-billion barrels of Venezuela’s proven oil reserves. Trump says the arrangement, reached through a partnership with private companies, will more than double US oil reserves and help lower […]
# South Africa has submitted a dossier to the International Court of Justice, accusing Israel of failing to comply with the Court’s legally binding orders aimed at protecting Palestinians in Gaza from genocide. The Department of International Relations says the dossier was submitted on Tuesday to assist judges monitoring Israel’s compliance with the measures. More […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die mag om belasting op toegevoegde waarde te verhoog, is goeie fiskale bestuur. Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in ʼn regstryd oor wie die mag het om die BTW-koers vas te stel. Die DA het die hof genader om die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak te bevestig […]
# Rusland se ministerie van Buitelandse Sake het gewaarsku Brittanje kan teruggeslaan kan word met aanvalle op militêre geriewe binne en buite Oekraïne. Dit volg nadat die Britse eerste minister Andy Burnham Maandag aangekondig het Brittanje sal Kiëf toegang gee tot geklassifiseerde tegnologie om sy eie produksie van Storm Shadow -langafstandkruismissiele te kan begin. Die […]
# Sokker: UEFA maak volgens berigte gereed om ʼn strafregtelike saak teen FIFA-president Gianni Infantino aanhangig te maak oor sy poging om aandele in die Wêreldbeker aan privaat beleggers te verkoop. Infantino het voorgestel ʼn nuwe maatskappy, FIFA Forward Enterprise, word gestig wat aandele in kompetisies aan privaat beleggers verkoop. Die plan is ná wydverspreide […]
# Eskom sê hy het die Koeberg-kernaanleg se Eenheid Een veilig en volgens prosedure van lyn gehaal nadat ʼn turbine vroeg gisteroggend uitgeskakel het. Monitering van die aanleg het bevestig dat bedryfstoestande tydens die voorval bestendig gebly het. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê kernveiligheid was nooit in gedrang nie en daar was geen gevaar vir werknemers, […]
# President Cyril Ramaphosa het goedkeuring gegee vir die vrystelling van die Nkabinde-paneel se verslag oor Gauteng-Suid se direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se bevoegdheid vir sy amp. Die paneel kon geen geloofwaardige bewyse vind dat Chauke onwettig opgetree het wat die vervolging van die voormalige KwaZulu-Natalse Valke-hoof, Johan Booysen, en die Cato Manor-eenheid […]