# The second interim report of the Madlanga Commission is now before president Cyril Ramaphosa, with expectations growing that several arrests could soon follow. The commission investigating allegations of corruption and criminal infiltration within law enforcement and state institutions resumes hearings on Monday with suspended KwaZulu-Natal Hawks head Lesetja Senona scheduled to testify. Investigators continue […]
# The Motor Industry Staff Association calls on the government to declare unemployment a national state of emergency as rising joblessness is fuelling poverty, anger and growing hostility toward immigrants. MISA’s Phakamile Hlubi-Majola says South Africa’s unemployment rate of 32.7-percent remains among the highest in the world, leaving millions of people, especially young people, dependent […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op die regering om werkloosheid tot ‘n nasionale noodtoestand te verklaar, aangesien toenemende werkloosheid armoede, woede en groeiende vyandigheid teenoor immigrante aanvuur. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê Suid-Afrika se werkloosheidsyfer van 32,7-persent bly onder die hoogste ter wêreld, wat veroorsaak dat miljoene mense, veral jongmense, afhanklik is van […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse says Johannesburg’s financial and service delivery challenges will not be solved through unclear announcements or vague intervention plans. It comes as Eskom and the City of Johannesburg consider an agreement aimed at addressing the city’s growing debt while avoiding electricity cuts to paying customers. OUTA’s Julius Kleynhans says the […]
# Minister of Higher Education and Training Buti Manamela says the National Student Financial Aid Scheme is being strengthened and reformed despite growing governance concerns. He appeared before Parliament’s portfolio committee on Higher Education and Training, where concerns were raised about irregularities at the scheme, including the filling of positions. Manamela defended the administration of […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Johannesburg se finansiële en diensleweringsuitdagings sal nie opgelos word deur onduidelike aankondigings of vae ingrypingsplanne nie. Dit kom terwyl Eskom en die Stad Johannesburg ‘n ooreenkoms oorweeg om die stad se groeiende skuld aan te spreek terwyl elektrisiteitsonderbrekings vir betalende kliënte vermy word. Julius Kleynhans van OUTA sê die […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente word tans versterk en hervorm ondanks toenemende kommer oor bestuur. Hy het voor die Parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding verskyn, waar kwessies soos onreëlmatighede in die skema, insluitend die aanstelling van personeel, bespreek is. Manamela […]
# Die Nasionale Vergadering se Ampsklagkomitee wat gestig is om president Cyril Ramaphosa se vermeende wangedrag te ondersoek, sal Maandag sy eerste vergadering hou. Die komitee se voorsitter sal tydens die vergadering gekies word. Die Konstitusionele Hof het vroeër die maand bevind dat die Parlement se stemming in 2022 om nie voort te gaan met […]
# Die organiseerders van die Kongres van Linkse Bewegings het bewerings ontken dat hulle ‘n nuwe politieke party stig. Dis eerder die skep van ‘n raamwerk om hul werk te koördineer en te versterk deur ‘n gemeenskaplike platform en program. Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party-geborgde byeenkoms vind vandag en môre in Boksburg, oos van Johannesburg, plaas. […]