# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het president Cyril Ramaphosa gevra om op te tree teen dié wat verantwoordelik is vir die dood van meer as 100 Suid-Afrikaners weens landwye munisipale infrastruktuurmislukkings. Die voorvalle sluit in die Hammanskraal-cholera-uitbraak en die brand in die Usindiso-gebou. Maimane vra duidelike tydlyne en spesifieke datums vir wanneer Ramaphosa sal reageer op hierdie sterftes wat onder sy administrasie plaasgevind het:
BOSA sê Ramaphosa moet optree teen die wat sterftes veroorsaak deur munisipale infrastruktuurmislukkings [KLANK]
ENG MaimaneONRamaphosa