# Huldeblyke stroom in na die dood van die 80-jarige countrymusiek-legende, Dolly Parton. Haar span het bevestig dat sy gesterf het na ʼn kort kankerstryd. Die Beatles-legende, Paul McCartney, het Parton ʼn skitterende ster genoem, terwyl Elton John haar beskryf as ʼn onvervangbare reus van die kunste. Beyoncé het Parton bedank vir haar hartlikheid, vrygewigheid […]
# Tennis: Italië se wêreld-nommer-ses, Flavio Cobolli, en sy Switserse spanmaat, Belinda Bencic, het die Amerikaner Serena Williams en die Spanjaard Carlos Alcaraz geklop om die halfeindronde van die Amerikaanse Ope se gemengde dubbelspel-kampioenskap te haal. Die topgekeurde Novak Djokovic van Serwië en Aryna Sabalenka van Belarus het verloor teen die Brit Henry Patten en […]
# ANC National Executive Committee member Nkosazana Dlamini-Zuma has retracted comments she made on the African Renaissance Podcast against minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola. She accused Lamola and ANC secretary general Fikile Mbalula of participating in vote-buying during the party’s 2017 and 2022 National Conferences respectively, which they have both denied. Dlamini-Zuma alleged […]
# Tributes are pouring in following the passing of country music legend Dolly Parton at the age of 80. He team has confirmed that she died following a brief battle with cancer. Beatles legend Paul McCartney called Parton a magnificent star, while Elton John dubbed her a giant of an artist who was irreplaceable. Beyoncé […]
# Tennis: Italy’s world number six Flavio Cobolli and Swiss teammate Belinda Bencic defeated American Serena Williams and Spaniard Carlos Alcaraz, 5-4, 4-1 in a high-quality showdown to reach the semifinals of the US Open Mixed Doubles Championship. Top seeds Serbia’s Novak Djokovic and Belarusian Aryna Sabalenka suffered defeat to Britain’s Henry Patten and Czech […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia has commended investigators for progress in the probe into a series of killings in Knysna in the Western Cape. Cachalia visited the town following the murders of former Knysna mayor Aubrey Tsengwa and two other men in separate incidents last week. Police Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says four suspects […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ondersoekbeamptes geprys vir die vordering in die ondersoek na ‘n reeks moorde in Knysna in die Wes-Kaap. Cachalia het die dorp besoek na die moorde op voormalige Knysna-burgemeester Aubrey Tsengwa en twee ander mans in afsonderlike voorvalle verlede week. Die woordvoerder van die Ministerie van Polisie, […]
# Die Appèlhof in Bloemfontein hoor vandag die regering se appèl aan teen die Hooggeregshof in Pretoria se beslissing oor die maatskaplike noodverligtingstoelaag van 370-rand. Die Hooggeregshof het bevind talle van hierdie toelaag se regulasies is ongrondwetlik en ongeldig, insluitend dat aansoeke slegs aanlyn ingedien word. Burgerregtegroepe sê hierdie vereiste sluit sowat 14-persent kwalifiserende begunstigdes […]
# Die EFF het ‘n formele klag teen Mark Burke van die DA by die Parlement se Gesamentlike Komitee oor Etiek en Ledebelange ingedien. Dit volg na bewerings dat Kastelo, die maatskappy wat hy gestig het, deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank ondersoek is vir oënskynlike valutabeheer-oortredings in transaksies ter waarde van vier-miljard-rand. Die DA het Burke […]