Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku dat oorloë, wapen-wedrenne, klimaatskokke en die wegkalwing van internasionale reg geweldige druk plaas op die multilaterale stelsel wat ʼn derde wêreldoorlog moet voorkom. Hy het gister ʼn hoëvlak-debat in die Veiligheidsraad toegespreek te midde van groeiende kommer oor die toekoms van multi-lateralisme. Guterres waarsku ʼn gevaarlike verlies […]
# Die ANC se Integriteitskommissie het volgens berigte aanbeveel dat voormalige minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisi Tolashe, as president van die ANC-vroueliga en as lid van die Parlement bedank. Dit volg nadat die kommissie haar op vier aanklagte skuldig bevind het. Tolashe is onlangs deur president Cyril Ramaphosa as minister afgedank te midde van verskeie […]
# Krieket: Die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, is deur na die Indiese Premierliga se eindstryd toe hulle Gujarat Titans in Dharamsala met 92 lopies verslaan het. Kaptein Rajat Patidar se onoorwonne 93 van 33 balle het RCB na 254 vir vyf help neem, die hoogste telling in die kompetisie se uitspeelgeskiedenis. Jacob Duffy het […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê as ʼn netto olie-invoerder staar Suid-Afrika resessie-gevare en bedreigde nywerheidsmededinging in die gesig. Die oorlog tussen Amerika, Israel en Iran het verskeping deur die Straat van Hormoes, waar ʼn vyfde van die wêreld se olie- en energievoorraad gewoonlik vervoer word, grootliks beperk. Tau sê terwyl […]
# The ANC’s Integrity Commission has reportedly recommended that former Social Development minister, Sisi Tolashe, resign as ANC Women’s League president and as a member of Parliament. This comes after the commission found her guilty on four counts. Tolashe was recently fired as minister by president Cyril Ramaphosa amid multiple allegations of misconduct, including failing […]
# The United Nations Secretary-General, António Guterres, warns that wars, arms races, climate shocks, and the erosion of international law are placing intense pressure on the multilateral system established to prevent a third world war. He addressed a high-level Security Council debate yesterday, amid growing concern over the future of multilateralism. Guterres warned that a […]
# Cricket: Defending champions the Royal Challengers Bengaluru are through to the Indian Premier League final after thrashing the Gujarat Titans by 92 runs in Dharamsala. Captain Rajat Patidar scored an unbeaten 93 from 33 balls to help RCB post 254 for five, the highest total in IPL playoff history. In reply, Jacob Duffy took […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says as a net oil importer, South Africa faces real recessionary risks and threats to industrial competitiveness. The US-Israeli war on Iran has severely curtailed shipping through the Strait of Hormuz, through which around one-fifth of the world’s supply of oil and energy normally flows. Tau says […]
# Die Congress of the People doen ‘n beroep op dringende optrede om Suid-Afrika se immigrasie- en grensbeheerstelsels te versterk. Die party voer aan poreuse grense, korrupsie en swak handhawing, dryf misdaad, werkverliese en plaas bykomende druk op openbare dienste. Pakes Dikgetsi van COPE eis strenger optrede teen werkgewers wat ongedokumenteerde werkers aanstel en vir […]