Skip to content

Minister Kubayi beklemtoon belangrikheid van regering se samewerking met geloofsorganisasies [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê ʼn vennootskap tussen die regering en die geloofsgemeenskap is belangrik om maatskaplike probleme te hanteer en sterker, veiliger gemeenskappe te bou. Sy het gister die hoofrede gelewer by die St Paul African Apostolic Church se jaarlikse fees in Moletsane, Soweto, Johannesburg. Kubayi, wat ook voorsitter is van die Inter-Ministeriële Komitee oor Migrasie, sê geloofsorganisasies het bygedra om die regte boodskap oor die land se migrasie-krisis te versprei:

ENG KubayiOnPartnership