# Die Oos-Kaapse polisie het vier verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op voormalige wêreldbokskampioen Zolani Tete. Hy is Vrydag in NU17, Mdantsane, doodgeskiet, terwyl sy meisie gewond is. Polisiewoordvoerder Nobuntu Gantana sê die eerste verdagte is Saterdag in KuGompo-stad in hegtenis geneem, terwyl drie ander gister in Mdantsane en Scenery Park aangekeer is. Sy sê die eerste verdagte is amptelik aangekla van moord en poging tot moord en sal vandag in die hof verskyn:
Vier verdagtes nou in aanhouding vir moord op Zolani Tete [KLANK]
ENG GantanaONFour