Skip to content

Minister Godongwana sê BTW-wet maak voorsiening vir gesonde fiskale bestuur [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die mag om belasting op toegevoegde waarde te verhoog, is goeie fiskale bestuur. Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in ʼn regstryd oor wie die mag het om die BTW-koers vas te stel. Die DA het die hof genader om die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak te bevestig dat dit ongrondwetlik is dat die minister van Finansies alleenreg het om die BTW-koers te bepaal. Godongwana se prokureur, Kameshni Pillay, voer aan die minister se mag om die koers te verhoog, is nie onbeperk nie:

ENG PillayOnVATProvision