Skip to content

Ramaphosa stel verslag vry oor Gautengse vervolgingshoof Chauke se bevoegdheid vir sy amp [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het goedkeuring gegee vir die vrystelling van die Nkabinde-paneel se verslag oor Gauteng-Suid se direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se bevoegdheid vir sy amp. Die paneel kon geen geloofwaardige bewyse vind dat Chauke onwettig opgetree het wat die vervolging van die voormalige KwaZulu-Natalse Valke-hoof, Johan Booysen, en die Cato Manor-eenheid betref nie. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die paneel het bevind Chauke het nie onregmatig opgetree in die uitvoering van sy koördinerings-funksies nie:

ENG MagwenyaOnPanel