# Rugby: South Africa’s 33-26 victory over New Zealand in Cape Town levelled the four-Test series at one-all. The Boks bounced back strongly from last weekend’s 33-16 defeat, racing into a 24-14 half-time lead and holding off a late All Blacks fightback. Siya Kolisi marked his return from injury with a try, while Cheslin Kolbe […]
# Twaalf SAPD-lede is in Limpopo beseer en ‘n onbekende motoris is dood na ‘n botsing gisteraand op die N1 naby die Astron-vulstasie in Limpopo. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê die ongeluk het gebeur toe die motoris in ‘n noordelike rigting op die N1 uit sy laan beweeg en teen ‘n polisie minibus gebots het:
# Rugby: Tino Mavesere het vier drieë vir die Haaie-15 gedruk om die Bulle met 53-22 op Kings Park in Durban kaf te draf. Die Zimbabwiese internasionale speler het in die vyfde, 12de, 32ste en 66ste minute drieë gedruk terwyl die Sharks-15 nege drieë ingeryg het om ‘n bonuspunt te verseker en sodoende met 18 […]
# Suid-Afrika het ‘n dossier by die Internasionale Geregshof ingedien waarin Israel beskuldig word dat hy nie voldoen het aan die Hof se wetlik bindende bevele wat daarop gemik is om Palestyne in Gaza teen volksmoord te beskerm nie. Die Departement van Internasionale Betrekkinge sê die dossier is Dinsdag ingedien om regters te help wat […]
# Die Amerikaanse president het ‘n groot olie-ooreenkoms tussen sy land en Venezuela aangekondig, met Washington wat meerderheidsbeheer kry meer as 65-miljard vate van Venezuela se bewese oliereserwes. Trump sê die ooreenkoms, wat deur ‘n vennootskap met privaat maatskappye bereik is, sal die Amerikaanse oliereserwes meer as verdubbel en help om brandstofpryse te verlaag. Die […]
# Rugby: Die Leeus-15 het na die derde plek op die Curriebeker punteleer opgeskuif na ‘n oortuigende oorwinning van 36-12 oor die Stormers-23 by Ellis Park. Die Johannesburgse span het vyf drieë gedruk en ‘n bonuspunt verseker, maar hul plek in die halfeindronde is nog nie gewaarborg nie. Die Leeus moet nou wag vir die […]
# Die MK-party het sy voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November verskerp met die bekendstelling van sy ‘Let Us Return to the People‘-veldtog. Volgens die party het meer as 300-duisend nuwe lede sedert Junie aangesluit. Sibonelo Nomvalo van die party het aan die media gesê die party het ‘n verkiesingsentrum in Johannesburg opgerig […]
# The MK Party has stepped up preparations for the 4 November local government elections, with the launch of its ‘Let Us Return to the People’, campaign. According to the party, more than 300-thousand new members have been signed up since June. MK’s Sibonelo Nomvalo told the media the party has set up an election […]
# Twelve SAPS members were injured and an unknown motorist was killed in Limpopo, after a collision on the N1 freeway near the Astron filling station last night. Police spokesperson Malesela Ledwaba says the crash happened when a motorist traveling northbound on the N1 veered out of his lane and collided with a police minibus: