# Die woordvoerder van die Madlanga-kommissie, Jeremy Michaels, sê die geskorste adjunk- Misdaadintelligensie-hoof, Feroz Khan, is gedagvaar om vandag voor die kommissie te verskyn, en die dagvaarding bly van krag. Dit kom te midde van berigte dat Khan weer in die hospitaal opgeneem is nadat hy in Junie in Johannesburg geskiet en gewond is. Michaels […]
# Die DA in die Wes-Kaap vra ‘n dringende ondersoek na ‘n video wat wys hoe ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ‘n vrou in Tafelsig, Mitchells Plain verbaal en fisies aanrand. Benedicta van Minnen van die party sê die lid moet gedissiplineer word of strafregtelik vervolg word indien die bewerings bevestig word. Van […]
# The DA in the Western Cape demands an urgent investigation following a video allegedly showing a South African National Defence Force member verbally and physically assaulting a woman in Tafelsig, in Mitchells Plain. The party’s Benedicta van Minnen says the member must face disciplinary or criminal action if the allegations are confirmed. Van Minnen […]
# Madlanga commission spokesperson Jeremy Michaels says suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan has been subpoenaed to appear before the commission today, and the subpoena remains in force. This comes amid reports that Khan has been readmitted to hospital after being shot and wounded in Johannesburg in June. Michaels told the media the commission […]
# Former Parliament speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s corruption case has been postponed to 7 September for judgment on her application to be discharged. The High Court in Pretoria heard arguments from her legal team and the state, which opposed the application. The Investigating Directorate Against Corruption spokesperson, Henry Mamothame, says Mapisa-Nqakula faces 12 corruption and one […]
# Owerhede in Nepal het gewaarsku teen hernude oorstromings, met die dodetal ná verlede Woensdag se kitsvloede langs die Nepal-Tibet-grens wat steeds styg. Minstens 788 mense is in Nepal dood, terwyl Chinese owerhede minstens 16 sterftes aangemeld het. Na raming word drie-duisend mense in beide lande vermis, insluitend buitelandse burgers. Nepalese owerhede het inwoners in […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy het vertroue in die howe en die Parlement om sake rakende die Artikel 89 Onafhanklike Paneelverslag te hanteer. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal hierdie week die president se hersieningsaansoek van die paneel se verslag aanhoor, wat bevind het dat hy antwoorde moet verskaf oor die diefstal op sy Phala Phala-plaas. […]
# Rugby: Die Griekwas het ‘n oortuigende oorwinning van 45-17 oor die Boland Kavaliers in Wellington, Wes-Kaap behaal en só hul hoop op die Curriebeker-halfeindstryd beëindig. Die verdedigende kampioene het sewe drieë gedruk om die Cheetahs bo-aan die punteleer te verwyder. Met dié oorwinning is die Griekwas deur na ‘n halfeindstryd teen die vierde geplaaste […]
# Authorities in Nepal have warned of possible fresh flooding as the death toll from last Wednesday’s flash floods along the Nepal-Tibet border continues to rise. At least 788 people have died in Nepal, while Chinese authorities have reported at least 16 deaths. An estimated three-thousand people are missing across both countries, including foreign nationals. […]