# President Cyril Ramaphosa sê die voormalige adjunkpresident, David Mabuza verdien Suid-Afrika se waardering vir sy toewyding tot die bevrydingstryd en aan die nasie se ontwikkeling as ‘n inklusiewe, voorspoedige en demokratiese staat. Mabuza was 65 en is gister in ‘n hospitaal in Mpumalanga oorlede na ‘n kort siekbed. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, […]
# President Cyril Ramaphosa says former deputy president David Mabuza deserves South Africa’s appreciation for his deep commitment to the liberation struggle and to the nation’s development as an inclusive, prosperous, democratic state. Mabuza was 65 and passed away on Thursday at a hospital in Mpumalanga following a short illness. The president’s spokesperson, Vincent Magwenya […]
# Hoofregter Mandisa Maya het ‘n beroep gedoen vir ‘n einde aan slegs Engelse rekords in Suid-Afrikaanse howe. Sy het gepraat op ‘n forensiese taalkunde- en regskonferensie wat by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied is. Akademici en kundiges by die konferensie het haar kommer beaam en benadruk hoe taalhindernisse billike verhore en toegang tot […]
# Chief Justice Mandisa Maya has called for an end to English being the sole language of record in South African courts. She made the remarks during a forensic linguistics and legal conference hosted at the University of the Western Cape. Academics and experts at the conference echoed her concerns, highlighting how language barriers impact […]
# Tennis: Novak Djokovic het sy aanspraak op ‘n 25ste Grand Slam-titel versterk met sy toetrede tot die derde rondte na hy die Brit, Dan Evans, met 6-3, 6-2, 6-0 oorrompel het. Djokovic het minder as twee ure nodig gehad om Evans met ‘n meedoënlose vertoning in die tweede rondte op die hoofbaan uit te […]
# Tennis: Novak Djokovic stepped up his bid for a record 25th Grand Slam title as he moved into the Wimbledon third round with a 6-3, 6-2, 6-0 rout of British wildcard Dan Evans. Djokovic needed just one hour and 47 minutes to dispatch Evans with a ruthless display in the second round on Centre […]
# Twee mense is gister dood in ‘n Russiese lugaanval op die sentrale Oekraïnse stad Poltava waar ‘n militêre dienspligkantoor ook beskadig is. Kiëf noem dit ‘n beplande veldtog om sy werwingspogings te ontwrig. Die aanval op Poltava, waarin 47 mense beseer is en wat ‘n brand veroorsaak het by die stad se hoofdienspligkantoor, het […]
# Russia killed two people in an airstrike on the central Ukrainian city of Poltava yesterday and damaged a military draft office there in what Kyiv said was a concerted campaign to disrupt recruitment for its war effort. The strike on Poltava, which also injured 47 people and caused a fire at the city’s main […]
# Drie Kameroense burgers het in die Landdroshof in Pretoria verskyn vir die bestuur van ‘n sindikaat wat na bewering geld vervals. Die saak is tot 10 Julie uitgestel vir ‘n borgtogverhoor. Die drie is in Elarduspark in hegtenis geneem nadat die polisie hulle vasgetrek het terwyl hulle vals Suid-Afrikaanse note en Amerikaanse dollars druk. […]