# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê hy is bemoedig deur die groot aantal nuwe kiesers wat hy tydens sy veldtog teëgekom het. Hy het gister in Tshwane veldtog gevoer as deel van die kieserregistrasienaweek, voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Ramaphosa sê die entoesiasme en aktiewe deelname van jongmense herbevestig sy vertroue dat ‘n nuwe geslag […]
# Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week […]
# Krieket: ‘n Veelsydige vertoning deur Marizanne Kapp het Suid-Afrika se vroue aangespoor tot ‘n oorwinning met ses paaltjies oor Indië in Manchester, en so hul hoop lewend gehou om die uitspeelronde van die T20-Wêreldbekertoernooi te haal. Kapp en Shabnim Ismail het elk twee paaltjies geneem en Indië is tot 158 vir sewe beperk. Kapp […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says he has been encouraged by the large number of first-time voters he encountered on the campaign trail. He was on the campaign trail in Tshwane yesterday as part of the voter registration weekend, ahead of the November local government elections. Ramaphosa says the enthusiasm and active participation of young […]
# US vice president JD Vance says progress has been made during the first round of direct peace talks in Switzerland. This is despite negotiations between the US and Iran having stalled yesterday, after US president Donald Trump threatened the Iranian delegation and drew a sharp rebuke from Tehran’s top negotiator. The talks come after […]
# Cricket: An all-round performance by Marizanne Kapp powered South Africa to a six-wicket victory over India in Manchester, to keep alive their hopes of making the T20 Women’s World Cup playoffs. Kapp and Shabnim Ismail took two wickets as India were restricted to 158 for seven. In reply, Kapp scored an unbeaten 81 and […]
# Die Siyafana Sonke Action Campaign moedig Suid-Afrikaners aan om te verenig teen xenofobiese aanvalle te midde van die dreigende sperdatum vir migrante om Suid-Afrika te verlaat. ‘n Malawiese burger is Vrydag dood en twee ander is aangerand na ‘n vermeende xenofobiese aanval in die JikaJoe-informele nedersetting in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Die veldtog is ‘n pas […]
# The DA in Cape Town has condemned the murder of its Dunoon Ward 104 by-election candidate and community activist, Sinovuyo Dyokwe. Dyokwe was gunned down en route home from the voter registration venue where she was assisting during the first day of the Voter Registration Weekend. The party’s Nicholas Gotsell says it will be monitoring […]
# Die DA in Kaapstad het die moord op sy tussenverkiesingskandidaat vir Dunoon Wyk-104 en gemeenskapsaktivis, Sinovuyo Dyokwe, veroordeel. Dyokwe is doodgeskiet op pad huis toe van die kieserregistrasielokaal waar sy tydens die eerste dag van die kieserregistrasienaweek gehelp het. Nicholas Gotsell van die party sê hulle sal die situasie noukeurig monitor en sal veg […]