# Statistiek Suid-Afrika sê 85-persent van mense 16 jaar en ouer het verslawing, dwelm- of alkoholmisbruik as die hoofoorsaak van geweld teenoor vroue en kinders geïdentifiseer. Die woordvoerder, Boitumelo Mooketsi sê die jongste verslag oor slagoffers van misdaad uit die verslag oor regering, openbare veiligheid en geregtigheid dui daarop dat meer as 80-persent van vroue […]
# ActionSA het die stadsbestuurder van eThekwini, Musa Mbhele, by die Nasionale Vervolgingsgesag aangegee oor beweerde korrupsie wat verband hou met die Phoenix-behuisingsprojek. Dit volg nadat die Spesiale Ondersoekeenheid bewyse van korrupsie gevind het en aanbeveel het verskeie maatskappye en individue moet op die swartlys geplaas word. Alan Beesley van ActionSA sê sommige van die […]
# Die dodetal in verlede week se kitsvloedramp in die Nepal-Tibet-grensgebied staan nou op 955, met sowat vierduisend-471 mense wat steeds vermis word. Onder die vermistes is honderde werkers in hidroprojektonnels, ondergrondse gange wat die beweging van water van hidroprojekte vergemaklik. Nepal se eerste minister, Balendra Shah, het erken dat die land nie ten volle […]
# President Cyril Ramaphosa sê die fokus op die modernisering en transformasie van Suid-Afrika se kragstelsel is om energiesekerheid te verseker en goedkoop en skoon elektrisiteit vir alle burgers te verskaf. In sy weeklikse nuusbrief sê hy die land moet wegbeweeg van sy eeue-oue afhanklikheid van ‘n enkele nutsverskaffer as hy hoop om ‘n bekostigbare, […]
# Sokker: Lionel Messi van Argentinië het uit internasionale sokker getree na ‘n rekord-nalatenskap van 125 doele in 207 wedstryde. Die 39-jarige het in ses Wêreldbeker-toernooie gespeel, 2022 se toernooi in Katar gewen en in vanjaar se eindstryd teen Spanje verloor. Argentinië se voorste doelskieter van alle tye en die speler met die meeste wedstryde […]
# The death toll from last week’s flash flooding disaster in the Nepal-Tibet border region now stands at 955, with some four-thousand-471 people still unaccounted for. Among the missing are hundreds of workers in hydro project tunnels, underground passages that facilitate the movement of water from hydro projects. Nepal’s prime minister, Balendra Shah, has acknowledged […]
# President Cyril Ramaphosa says the focus on modernising and transforming South Africa’s energy system is to ensure energy security and provide cheap and clean electricity for all citizens. In his weekly newsletter, he says the country must move away from its century-old reliance on a single utility provider if it hopes to secure an […]
# Soccer: Argentina’s Lionel Messi has retired from international soccer, leaving a record-breaking legacy of 125 goals from 207 games. The 39-year-old played in six World Cups, won the tournament in Qatar in 2022 and led Argentina to the final this year but lost to Spain. Messi, who is Argentina’s all-time leading goal scorer and most-capped […]
# Die voormalige speaker van die Parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se korrupsiesaak is tot 7 September uitgestel vir uitspraak oor haar aansoek vir ontslag. Die Hooggeregshof in Pretoria het argumente van haar regspan en die staat aangehoor, wat die aansoek teengestaan het. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê Mapisa-Nqakula staan tereg op […]