# Rise Mzansi sê die verkiesing van sy parlementslid, Makashule Gana, as voorsitter van die Artikel 89-ampsklagkomitee is ‘n belangrike stap vir verantwoordbaarheid in die Parlement. Die party sê die komitee sal regverdig, ernstig en in ooreenstemming met die Grondwet, sonder politieke inmenging, moet werk. Mabine Seabe van Rise Mzansi sê Gana beskik oor sterk […]
# ActionSA het teleurstelling uitgespreek oor die verkiesing van ‘n ANC-goedgekeurde kandidaat as voorsitter van die Parlement se ampsklagkomitee. Lerato Ngobeni van die party sê die proses moes deur ‘n onafhanklike opposisiefiguur gelei gewees het om onpartydigheid en regverdigheid te verseker. Ngobeni glo die komitee, wat sal bepaal of daar gronde is vir die verwydering […]
Die ANC-vroueliga sê sy president, Sisisi Tolashe, sal verlof neem terwyl sy aan dissiplinêre prosesse binne die ANC onderwerp word. Die besluit volg na ‘n spesiale vergadering van die nasionale uitvoerende komitee. Tolashe word daarvan beskuldig dat sy twee luukse voertuie wat aan die vroueliga geskenk is, vir persoonlike gebruik geneem het. Die sekretaris-generaal van […]
# Rise Mzansi says the election of its member of Parliament, Makashule Gana, as chairperson of the Section 89 impeachment committee marks an important step for accountability in Parliament. The party states the committee must work fairly, seriously and in line with the Constitution, without political interference. Rise Mzansi’s Mabine Seabe says Gana brings strong […]
# ActionSA has expressed disappointment over the election of an ANC-sponsored candidate as chairperson of the Parliament’s impeachment committee. The party’s Lerato Ngobeni says the process should have been led by an independent opposition figure to ensure impartiality and fairness. Ngobeni believes the committee, which will determine whether there are grounds for the removal of […]
# The ANC Women’s League says its president Sisisi Tolashe will take a leave of absence while she faces disciplinary proceedings within the ANC. The decision follows a special national executive committee meeting. Tolashe is accused of taking two luxury vehicles that were donated to the women’s league for personal use. The league’s secretary-general, Nokuthula […]
# Rugby: Australië is in Valladolid, Spanje, tot kampioen gekroon nadat hulle Suid-Afrika 26-19 verslaan het in die eindstryd van die sewes-wêreldkampioenskaps-toerooi. Australië het vier drieë gedruk en die Blitsbokke drie, maar Suid-Afrika is steeds bo-aan die punteleer nadat hulle verlede maand in Hongkong gewen het. Die laaste van die drie toernooie word komende naweek […]
# Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het die inname van Beaufort Castle, naby die stad Nabatiyeh in die suide van Libanon, beskryf as ‘n beslissende verskuiwing van sy veldtog teen die Iran-gesteunde Hisbolla-militante groep. Die Israelse Weermag sê hy het ‘n operasie in die Beaufort Ridge en Wadi al-Saluki-gebied in die suide van Libanon […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu has described the capture of Beaufort Castle, near the city of Nabatiyeh in southern Lebanon, as a decisive shift in its offensive against the Iranian-backed Hezbollah militant group. The Israeli Defence Force stated that it had launched an operation in the Beaufort Ridge and Wadi al-Saluki area of southern […]