# President Cyril Ramaphosa sê hy het vertroue in die howe en die Parlement om sake rakende die Artikel 89 Onafhanklike Paneelverslag te hanteer. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal hierdie week die president se hersieningsaansoek van die paneel se verslag aanhoor, wat bevind het dat hy antwoorde moet verskaf oor die diefstal op sy Phala Phala-plaas. Ramaphosa het gister tydens die ANC se verkiesingsveldtog in Orange Farm beklemtoon dat hy die hof se besluit sal respekteer:
Ramaphosa vertrou die howe om sy hersiening van die Artikel 89 Onafhanklike Paneelverslag te hanteer [KLANK]
ENG RamaphosaOnCourts