# Sonke Gender Justice has condemned the deaths of five women whose bodies were found in the Kempton Park area over the past two months. Four bodies were found over the past two months, while a fifth woman was discovered this morning. The organisation’s Bafana Khumalo says the deaths cannot be treated as isolated incidents […]
# President Cyril Ramaphosa has expanded the Special Investigating Unit’s investigation into eThekwini Municipality’s security and VIP protection contracts. An amendment to Proclamation 226 of 2024 extends both the investigation period and the procurement matters under review. The SIU will determine whether the contracts were awarded through fair, competitive and transparent processes, and whether they […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, het die 20ste jaarlikse lekgotla oor luggehaltebestuur in Middelburg, Mpumalanga, geopen. Die driedaagse byeenkoms fokus op die omskakeling van luggehaltebeleid in meetbare verminderings in uitlatings, skoner lug en verbeterde openbare gesondheid. Beraadslagings tussen die regering, die bedryf, gemeenskappe, die burgerlike samelewing en akademici sal […]
# ’n Suid-Afrikaanse studie verbind lugbesoedeling met ’n hoër gevaar vir longontsteking, bloedvergiftiging en breinvliesontsteking. Die studie het 59-duisend gevalle van pneumo-kokkus-siekte ontleed, wat ’n ernstige bakteriële besmetting is wat longontsteking, meningitis en bloedbesmetting kan veroorsaak. Dis gedoen deur die Wellcome Sanger-instituut, die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes en ander medewerkers. Woordvoerder Anne von Gottberg […]
# Die speaker van Belize se Huis van Verteenwoordigers, Valerie Woods, het Suid-Afrika se pad na demokrasie as ‘n kragtige les vir parlemente wêreldwyd geloof. Sy het op die Statebond-parlementsvereniging se Kleintakke-konferensie in Kaapstad gepraat. Woods het Suid-Afrika se oorgang van apartheid en verskuiwing na ‘n grondwetlike demokrasie, gelykheid en menswaardigheid benadruk. Sy sê dit […]
# President Cyril Ramaphosa has authorised the Special Investigating Unit to investigate allegations of corruption, maladministration and irregular expenditure at North West Transport Investments. It will cover its subsidiaries, North West Star and Atteridgeville Bus Service. Investigators will scrutinise procurement, contracts and payments involving fuel supplies, vehicle rentals and commuter bus services. The SIU will […]
# Die Germistonse Landdroshof in Gauteng het borgtog van tien-duisend-rand toegestaan aan die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, in die sogenaamde blouligsaak. Dit hou verband met bewerings oor die ongemagtigde installering van blouligte op privaat voertuie wat aan die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala behoort. Mkhwanazi bly egter in aanhouding in verband met die […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die polisie sal alles moontlik doen om diegene op te spoor wat verantwoordelik is vir die moord op vroue in Kemptonpark, Gauteng. Dit volg op die ontdekking van ‘n vyfde liggaam, terwyl ondersoeke na verskeie sake in die gebied voortduur. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die vermiste drawwer, […]
# African Transformation Movement het sy burgemeesterskandidate vir Gauteng bekendgestel vir November se plaaslike regeringsverkiesing en onderneem om korrupsie, swak dienslewering en munisipale verval aan te pak. Die party het kandidate in verskeie munisipaliteite aangewys, waaronder die parlementêre leier, Vuyolwethu Zungula, vir Johannesburg, Mncedi Ndzwanana vir Tshwane en Ernest Ndaba vir Ekurhuleni. ATM se woordvoerder, […]