# President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na veiligheids- en BBP-beskermingskontrakte in die eThekwini-munisipaliteit uitgebrei. ‘n Wysiging aan Proklamasie 226 van 2024 brei die ondersoektydperk en die verkrygingsaangeleenthede uit wat ondersoek word. Die eenheid sal vasstel of die kontrakte deur regverdige, mededingende en deursigtige prosesse toegeken is, en of dit kostedoeltreffend was. […]
# The State has provisionally closed its case in the trial-within-a-trial involving Vusimuzi “Cat” Matlala and his co-accused. The proceedings are examining whether evidence seized after Musa Kekana’s April 2024 arrest can be admitted in the main case. Advocate Elize Le Roux says the State has now concluded presenting its evidence, with the defence expected […]
# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, bevraagteken of onlangse onthullings by die Madlanga-kommissie daarop dui dat die staatsdiens toenemend deur persoonlike verryking eerder as openbare plig gedryf word. Fikeni het tydens die tweede professor Stan Sangweni-gedenklesing in Pretoria besin oor Sangweni se nalatenskap van etiese leierskap en verantwoordbare bestuur. Hy het bevraagteken […]
# Rise Mzansi vra die polisie om die sterftes van vyf vroue oor die afgelope twee maande in Kemptonpark, Gauteng, dringend en deursigtig te ondersoek. Die party het sy medelye met die gesinne betuig en sê die polisie en ander owerhede moet die publiek ingelig hou. Makashule Gana van Rise Mzansi vra mense om na […]
# Government has expressed concerns about the high number of road deaths following separate accidents that claimed at least 29 lives. On the N17 near Ermelo in Mpumalanga eight people were killed yesterday, while 21 people died in a multi-vehicle collision on the N1 in the Western Cape today. Deputy government spokesperson William Baloyi urged […]
# COSATU hou sy 15de Nasionale Kongres in Midrand, Gauteng, waar afgevaardigdes die werkers se prestasies en voortgesette ekonomiese uitdagings bespreek. Die vakbondfederasie se woordvoerder, Zanele Sabela, sê werkloosheid, afdankings, sukkelende munisipaliteite, die nasionale minimum loon en die tweepot-aftreestelsel sal op die vierdaagse byeenkoms bespreek word. Afgevaardigdes sal ook debatte voer oor die herbou van […]
# President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid gemagtig om bewerings van korrupsie, wanadministrasie en onreëlmatige uitgawes by North West Transport Investments te ondersoek. Dit dek ook sy filiale, North West Star en Atteridgeville Bus Service. Ondersoekers sal verkryging, kontrakte en betalings met betrekking tot brandstofvoorrade, voertuighuur en pendelbusdienste ondersoek. Die Ondersoekeenheid sal ook eise […]
# Sonke Gender Justice has condemned the deaths of five women whose bodies were found in the Kempton Park area over the past two months. Four bodies were found over the past two months, while a fifth woman was discovered this morning. The organisation’s Bafana Khumalo says the deaths cannot be treated as isolated incidents […]
# President Cyril Ramaphosa has expanded the Special Investigating Unit’s investigation into eThekwini Municipality’s security and VIP protection contracts. An amendment to Proclamation 226 of 2024 extends both the investigation period and the procurement matters under review. The SIU will determine whether the contracts were awarded through fair, competitive and transparent processes, and whether they […]