# President Cyril Ramaphosa het sy amptelike besoek aan Dubai suksesvol afgesluit, waar hy die COP28-spitsberaad bygewoon het. Ramaphosa het sy tevredenheid uitgspreek met die ontmoetings en het die aktivering van die 5.1-miljard-rand verlies- en skadefonds onderstreep as ‘n besondere prestasie. Hy doen ook ‘n beroep op meer lande om hulle aan te sluit by […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, het die party se 2024-verkiesingsveldtog by die Ga-Ramotse-sokkerstadion in Hammanskraal, Pretoria, van stapel gestuur. ActionSA beveg sy eerste nasionale verkiesing en fokus op die privaatsektor se betrokkenheid by ekonomiese ontwikkeling. Mashaba het ondersteuners toegespreek en hulle sterk standpunt teen misdaad en vir die herstel van reg en geregtigheid […]
# President Cyril Ramaphosa, has successfully concluded his official visit to Dubai, where he attended the COP28 summit. Expressing satisfaction with the engagements, Ramaphosa highlighted the activation of the 5.1-billion-rand loss and damage fund as a significant achievement. He also called on more countries to join efforts in mitigating the effects of climate change in […]
# Rugby: Die afrigter van die Springbok-vroue-sewes, Renfred Dazel, sê sy span se pogings op die eerste dag van die Dubai-sewes moet geprys word omdat hulle van die groot name op ‘n groot toernooi laat skrik het. Die span het byna-byna Nieu-Seeland geskok, maar uiteindelik met 19 -14 verloor; Fidij het hulle met 21- 17 […]
# ActionSA leader Herman Mashaba launched the 2024 election campaign in Hammanskraal, at the Ga-Ramotse soccer field, Pretoria. ActionSA, contesting its first national elections, focuses on private sector involvement in economic development. Addressing supporters, Mashaba emphasised a tough stance on crime and restoring the rule of law. He called for stringent measures against criminals, including […]
# Rugby: Die Blitsbokke is deur na die halfeindstryd van die Dubai-sewes nadat hulle ‘n rukkie gelede Australië oortuigend met 24-7 geklop het. Dit baan die weg vir nog ‘n moontlike Dubai-titel. Die halfeindstryd word later vandag gespeel. Intussen het die Springbok-vroue-afrigter, Renfred Dazel, sy span geprys vir hulle prestasie. Die vroue het so byna-byna […]
# Die wêreldwye kitskosreus KFC het kragte saamgesnoer met die hulporganisasie Gift of the Givers om pogings uit te brei om meer kinders oor die feestyd van kos te voorsien. Suid-Afrikaners kan twee-rand bydra tot die Add Hope-program, en KFC onderneem om die bedrag wat aan die einde van die maand ingesamel is, te verdubbel. […]
# Rugby: The Blitzboks are through to the semi-finals of the Dubai Sevens after they convincingly beat Australia 24-7 a while ago. This paves the way for another possible Dubai title. They’ll play their semi-final match later today. Meanwhile, Springbok Women’s Sevens coach, Renfred Dazel, has expressed pride in his squad’s performance. The team almost […]
# Rugby: Springbok Women’s Sevens coach, Renfred Dazel, says the effort by his squad on day one of the Dubai Sevens deserve a round of applause as they frightened some of the big guns on the big stage. The team came close to shock New Zealand, but lost 19 -14, were pipped by Fiji 21- […]