# COSATU hou sy 15de Nasionale Kongres in Midrand, Gauteng, waar afgevaardigdes die werkers se prestasies en voortgesette ekonomiese uitdagings bespreek. Die vakbondfederasie se woordvoerder, Zanele Sabela, sê werkloosheid, afdankings, sukkelende munisipaliteite, die nasionale minimum loon en die tweepot-aftreestelsel sal op die vierdaagse byeenkoms bespreek word. Afgevaardigdes sal ook debatte voer oor die herbou van die drieparty-alliansie en die verkiesing van nuwe COSATU-leierskap:
COSATU se 15de Nasionale Kongres pak werkers se uitdagings aan [KLANK]
ENG-SabelaOnCongress