# Rise Mzansi vra die polisie om die sterftes van vyf vroue oor die afgelope twee maande in Kemptonpark, Gauteng, dringend en deursigtig te ondersoek. Die party het sy medelye met die gesinne betuig en sê die polisie en ander owerhede moet die publiek ingelig hou. Makashule Gana van Rise Mzansi vra mense om na vore te kom met enige inligting wat die polisie in sy ondersoek kan help:
Rise Mzansi betuig medelye met gesinne van vroue wat in Kemptonpark vermoor is [KLANK]
ENG GanaOnKemptonParkKillings