# President Cyril Ramaphosa vra Afrika-lande om toerisme te erken as ‘n belangrike drywer van ekonomiese groei en werkskepping. Hy het tydens die amptelike opening van die Afrika-reis-indaba in Durban gesê toerisme is ‘n groeiende sektor wat help om die vasteland se beeld wêreldwyd te vorm. Hy het die belangrikheid van sterk infrastruktuur beklemtoon en […]
# President Cyril Ramaphosa has urged African countries to recognise tourism as a major driver of economic growth and job creation. Speaking at the official opening of the Africa Travel Indaba in Durban, Ramaphosa said tourism is a growing sector that helps shape Africa’s image globally. He highlighted the importance of strong infrastructure and called […]
# ANEW Hotels and Resorts says South Africa’s tourism recovery is about more than just visitor numbers. The company states the sector has rebounded to over 95-percent of pre-pandemic levels, but the focus should now be on wider economic benefits. It made the remarks as the Africa Travel Indaba is underway in Durban, KwaZulu-Natal. Spokesperson […]
# ANEW Hotels and Resorts sê die herstel van Suid-Afrika se toerisme gaan oor meer as slegs besoekersgetalle. Die groep het gedurende die Afrika-toerisme-indaba in Durban gesê die sektor het herstel tot meer as 95-persent van die vlakke voor die pandemie, maar meen die fokus moet nou op wyer ekonomiese voordele wees. Woordvoerder Corné Visser […]
# Afrika se Reis-indaba 2026 het in Durban begin met die tema “Onbeperkte Afrika: Groei van Afrika se Toerisme-ekonomie”. Die vierdaagse toerisme‑ en handelsplatform, gelei deur die adjunkminister van Toerisme, Makhotso Sotyu, het afgeskop met BONDay, met die fokus op sake, vernuwing en digitale hervorming in toerisme. Toerismeleiers van reg oor Afrika wil vennootskappe versterk […]
# Africa’s Travel Indaba 2026 has officially begun in Durban, KwaZulu-Natal under the theme “Unlimited Africa: Growing Africa’s Tourism Economy.” The four-day tourism and trade platform opened with BONDay, focusing on business, innovation and digital transformation in tourism led by deputy Tourism minister Makhotso Sotyu. Tourism leaders from across Africa seek to strengthen partnerships and […]
# Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand dood in ‘n skietgeveg met die polisie in Hluhluwe, KwaZulu-Natal. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê beamptes het inligting ontvang dat die verdagtes met die R618 op pad was na ‘n wildreservaat. Hy sê ‘n stop-en-deursoekingsoperasie is op die betrokke pad gehou:
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, bly gekant teen die likwidasie van Tongaat Hulett en is vasbeslote om meer as 40-duisend werksgeleenthede te red. Tau het KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, en die Zoeloe-koninklike kanselier, Inkosi Malusi Zondi, in die Koning Cetshwayo-distrik ontmoet. Die LUR se […]
# The minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau remains opposed to the liquidation of Tongaat Hulett and is determined to save more than 40-thousand jobs. Tau held a meeting with KwaZulu-Natal MEC for Transport and Human Settlements, Siboniso Duma, and the Zulu Royal Chancellor, Inkosi Malusi Zondi, in the King Cetshwayo District. The […]