# Die vakverbond SAFTU vra beslissende optrede teen die toename van vuurwapens en georganiseerde misdaad. Dit volg na die onlangse massaskietvoorvalle in Atteridgeville, Gauteng, en die Mabane-buurt in Sweetwaters, KwaZulu-Natal, waarin 17 mense dood is. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê massaskietvoorvalle kan nie opgelos word met kortstondige polisie-operasies nadat gemeenskappe reeds erge verliese gely het nie. Sy sê swakhede in lisensiëring van vuurwapens, berging, boekhouding en oorsig moet aangespreek word:
SAFTU sê Suid-Afrika het volhoubare strategie nodig om onwettige wapenvoorsiening te ontwrig [KLANK]
ENG DyaniONAction