Skip to content

FORUM4SA vra dringende nasionale strategie om bendegeweld en onwettige vuurwapens te bekamp [KLANK]

# Die Forum for South Africa vra ʼn omvattende nasionale strategie om massaskietvoorvalle, bendegeweld, georganiseerde misdaad en die toename in onwettige vuurwapens te hanteer. Dit volg nadat 17 mense in Gauteng en KwaZulu-Natal in twee massaskietvoorvalle dood is. Nege mense is in die Jeffsville-nedersetting in Atteridgeville, Pretoria, doodgeskiet. In ʼn afsonderlike voorval is agt mans buite Pietermaritzburg vermoor. FORUM4SA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie voorvalle is pynlike voorbeelde van die toenemende bedreiging van geweldsmisdade:

ENG MashilompaneONAangViolence