# Die provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal doen ‘n beroep op lede van die publiek om nie foto’s van hom gedurende polities-gedrewe optogte te gebruik nie, veral die wat teen die president beswaar maak. ‘n Woordvoerder vir die polisie, Robert Netshiunda, waarsku dat alle sosialemedia-rekeninge waarop Mkhwanazi se naam en foto’s verskyn, vals is. Hy sê […]
# Dis vandag die laaste dag waarop voornemende rekrute aansoeke kan indien vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens se basiese leer-ontwikkelingsprogram. Die polisie het teen gister meer as 927-duisend aansoeke ontvang, waaronder meer as 527-duisend van jong vroue. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die meeste aansoeke was in Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal:
# KwaZulu-Natal provincial police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi is pleading with members of the public to refrain from using his photographs during various politically-aligned marches, especially those against the state president. Police spokesperson, Robert Netshiunda says police are warning that all social media accounts bearing Mkhwanazi names and photographs are fake. He says they are being […]
# The South African Police Service’s Basic Police Development Learning Programme recruitment application process is closing today. By yesterday, police had received more than 927-thousand applications, with over 527-thousand from young women. National police spokesperson, Athlenda Mathe, says Gauteng has brought in the most applications, followed by KwaZulu-Natal:
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, het die regering se standpunt herhaal oor die dra van politieke ampsdrag tydens amptelike geleenthede. Hy sê in die toekoms sal die polisie en vrywilligers by ʼn betrokke perseel mense wegwys wat met politieke ampsdrag opdaag. Ntuli sê die doel is om ʼn neutrale en apolitieke omgewing by regeringsgeleenthede […]
# KwaZulu-Natal premier, Thami Ntuli, has reiterated the government’s stance on the wearing of political regalia during official events. He says in future government events, the police and volunteers at the venue will turn away those who arrive wearing political regalia. Ntuli says this is to maintain a neutral and apolitical environment at government events:
# Die adjunkminister van Openbare Werke, Sihle Zikalala, sê planne vorder om ‘n klein hawe in die Ray Nkonyeni-distrik aan KwaZulu-Natal se Suidkus te ontwikkel. Die projek, ter waarde van een-miljard-rand sluit ‘n bootlanseerplek en visserye in, wat na verwagting duisende werksgeleenthede sal skep. Zikalala het tydens die Umdoni-beleggingskonferensie gesê die program sal na ander […]
# Public Works deputy minister, Sihle Zikalala, says plans are progressing for the construction of a small harbour in the Ray Nkonyeni District on the KZN South Coast. The one-billion-rand project includes a boat launch site and fisheries, expected to create thousands of jobs. Speaking at the Umdoni Investment Conference, Zikalala said the programme will […]
# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het inwoners aangemoedig om hierdie winter voorsorg te tref om hulle wonings en geliefdes te beskerm. Buthelezi het die dapperheid van twee inwoners van Montclair, Derek Chirwa and David Phiri, geprys, nadat hulle gister ‘n bejaarde egpaar uit ‘n brandende huis gered het. Senzelwe […]