Skip to content

Masemola veroordeel jongste massaskietvoorvalle en sê misdadigers mag nie gemeenskappe teister nie [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskryf die voortslepende massaskietvoorvalle as onaanvaarbaar. Suid-Afrika het vanjaar 14 groot massaskietvoorvalle gehad waarin 116 mense dood en 56 beseer is. In die jongste voorval is agt mense in Sweetwaters naby Pietermaritzburg dood, en nege ander in die Jeffsville-nedersetting in Atteridgeville, Pretoria. Masemola sê die moorde plaas die kollig op die vernietigende uitwerking van geweldsmisdaad en die toename van onwettige vuurwapens in gemeenskappe:

ENG MasemolaOnSuspects