# Adjunkpresident Paul Mashatile, in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-raad, sluit vandag die laaste sitting van die negende Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-konferensie in Boksburg, Gauteng, af. Die vierdaagse konferensie met die tema “Vuka, Let’s Unite Towards a TB-Free World!”, het besin oor vordering in die stryd teen TB, en maatreëls geïdentifiseer om […]
# Die EFF in Gauteng het Dinsdagaand se massaskietvoorval in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, ten sterkste veroordeel. Twaalf mense is in die voorval dood. Die polisie reken die massaslagting hou verband met konflik oor onwettige myn-sindikate wat in die gebied bedrywig is. Die EFF sê onwettige mynbedrywighede het ʼn groot bron van […]
# Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê Dinsdagaand se massaskietery in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, kan gekoppel word aan onwettige mynbou in die gebied. Die skietery het die lewens van 12 mense geëis en minstens nege is gewond. Die polisie het ‘n soektog na ongeveer tien verdagtes van stapel gestuur. Mthombeni sê […]
# Deputy president Paul Mashatile, in his capacity as the South African National AIDS Council chairperson, will address the closing session of the 9th South African Tuberculosis Conference in Boksburg, Gauteng, today. Held under the theme “Vuka, Let’s Unite Towards a TB-Free World!”, the four-day conference reflected on progress made in the fight against TB, […]
# The EFF in Gauteng has strongly condemned the mass shooting that claimed the lives of 12 people at the Jumpers Informal Settlement in Cleveland, Johannesburg, on Tuesday night. Police believe this massacre may be linked to ongoing conflicts involving illegal mining syndicates operating in the area. The EFF says it is undeniable that illegal […]
# Gauteng Police Commissioner, Tommy Mthombeni, says the mass shooting at the Jumpers Informal Settlement in Cleveland, Johannesburg, on Tuesday evening, could be linked to illegal mining in the area. The shooting claimed the lives of 12 people, wounded at least nine, while police have launched a manhunt for about ten suspects. Mthombeni says it […]
# Die DA het die Gautengse Provinsiale Regering beskuldig dat hy die onderwysbegroting besnoei om skuld te finansier wat verband hou met die mislukte e-tolstelsel. Die DA-onderwyswoordvoerder, Michael Waters, beweer die provinsie het miljarde rande aan e-tolverpligtinge toegewy terwyl skole ‘n vermindering van 64-persent in subsidies ervaar, en onderwerp word aan stygende munisipale koste en […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die energie-reguleerder NERSA se besluit verwerp om Eskom toestemming te gee vir die uitbreiding van sy kragtoevoer-netwerk om dele van die Mooikloof-megastad-ontwikkeling in Tshwane in te sluit. Die hogf het bevind die besluit van 2023 was ongeldig.. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die uitspraak verhoed ‘n groot […]
# Getuie “I” het aan die Madlanga-kommissie gesê opmerkings wat tydens ‘n vergadering met ‘n Misdaadintelligensie-agent en sakeman Brown Mogotsi in Sandton gemaak is, was nie ‘n erkenning van oortreding nie. Hy het vermoed die vergadering is in die geheim opgeneem en het saamgespeel. Hy beweer die twee het hom probeer oorreed om sy verklaring […]