# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het die polisie en verkeersbeamptes geprys nadat hulle gister ‘n vermeende onwettige brandstofoperasie in Olifantsfontein ontwrig het. Beamptes het beslag gelê op 14 houers met sowat 350-liter vermoedelik gesteelde brandstof. Die departement se woordvoerder, Ofentse Morwane, sê drie verdagtes is in hegtenis geneem vir die beweerde besit van vermeende gesteelde diesel en oortreding van die Wet op Immigrasie:
Wetstoepassers slaan toe op vermeende onwettige brandstofoperasie in Gauteng [KLANK]
ENG Morwane OnDiesel