# Die DA veroordeel die gebruik van plastieklakens vir pasiënte om op te slaap by die Bheki Mlangeni Hospitaal in Soweto, twee maande sedert die linnekrisis vir die eerste keer blootgelê is. Die probleem is veroorsaak deur gebreekte wasmasjiene. Die DA woordvoerder vir Gesondheid in Gauteng, Jack Bloom, sê dit is weerspreek bewerings deur die […]
# Die 12de Vervaardigingsindaba, Konferensie en Uitstalling wat Made in Africa-produkte in die kollig plaas, vind by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg plaas. Ten spyte daarvan dat 15-persent van die wêreld se bevolking en oorvloedige grondstowwe in Afrika is, vind slegs drie-persent van die wêreld se vervaardiging hier plaas. Die tweedag-geleentheid bevorder herindustrialisasie, plaaslike produksie […]
# The DA has slammed the use of plastic covers for patients to sleep on at Bheki Mlangeni Hospital in Soweto, two months after a linen crisis was first exposed. The issue stems from broken laundry machines. DA Gauteng Health spokesperson, Jack Bloom, says that this contradicts claims by Health MEC Nomantu Nkomo-Ralehoko that there […]
# The 12th Manufacturing Indaba Conference and Exhibition is underway at the Sandton Convention Centre in Johannesburg, spotlighting Made in Africa goods. Despite housing 15-percent of the global population and abundant resources, Africa contributes only three-percent to global manufacturing. The two day event promotes reindustrialisation, local production, and economic self-sufficiency. The indaba gathers leaders, businesses, […]
# Die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe sê hy bly vasbeslote om onwettige praktyke in die gesondheidsektor op te spoor en daarteen op te tree. Vyf onwettige praktisyns is tussen April en Junie vanjaar in hegtenis geneem. In die jongste voorval is ʼn Kongolese burger, Basa Bafumba-Nkoy, vasgetrek wat ongeregistreerd by ʼn gesinspraktyk in Yeoville, Johannesburg, […]
# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, lei vandag ʼn vreedsame optog deur Mamelodi se strate ter ondersteuning van die afgedankte werkers in die Tshwane ekonomiese sone vir motorvoertuie. Meer as 65 werkers is volgens berigte onwettig afgedank by ʼn maatskappy onder die TASEZ-sambreel, Thai Sammit. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê wat veral […]
# Die Universiteit van Pretoria sê met die herdenking van die Mandela-maand, is dit ‘n gepaste tyd om opnuut aandag te gee aan die stille krisis van voedselonsekerheid by Suid-Afrikaanse universiteite. Die vlakke van voedselonsekerheid by universiteite regoor die land wissel van elf- tot 38- persent. UP se direkteur van Studentesake, Kgadi Mathabathe, sê diegene […]
# The Health Professions Council of South Africa says it remains resolute in its mandate to detect and act against illegal practices in the healthcare sector. Five bogus practitioners were arrested between April and June this year. The latest is the arrest of a Congolese national, Basa Bafumba-Nkoy, who was caught practising without being registered at […]
# Die Stad Tshwane het die Akasia- en Centurion-munisipale weegbrûe heropen na dit vir meer as tien jaar gesluit was. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê die weegbrûe is ‘n noodsaaklike instrument om orde en verantwoordbaarheid op die metro se belangrikste vrag- en vervoerroetes te herstel. Hy voeg by dat dit ook ‘n belangrike […]