Skip to content

DA veroordeel onveilige behuising vir inwoners van Mamelodi [KLANK]

# Inwoners van die Matimba Heights-woonstelle in Mamelodi-Oos, Tshwane, leef in onveilige toestande te midde van bewerings oor swak vakmanskap. Die DA-lid, Ofentse Madzebatela, sê vensters val uit, dakke lek en waterpype is beskadig. Die party sal vrae by die Gautengse wetgewer indien om vas te stel wanneer ‘n nuwe kontrakteur aangestel word. Inwoners sê hulle is voor die verkiesing in 2021 in die woonstelle geplaas, ondanks onopgeloste gebreke. Die DA sê daar moet dringend herstelwerk gedoen word:

ENG-MadzebatelaOnBuilding