Skip to content

Telkom Towers herontwikkeling sal R6,6-miljard belegging ontsluit [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die Departement sal volgende week ‘n versoek om inligting publiseer vir die herontwikkeling van die gebied romdom Telkom Towers in Pretoria. Die projek sal na verwagting tot 2,2-miljard rand kos en meer as vyf-duisend-300 geleenthede vir konstruksiewerkers skep. Planne sluit ook die Openbare Werke-gebou en die Sentrale Regeringskantore in, wat die totale belegging op ongeveer 6,6-miljard-rand te staan ​​bring en meer as 12-duisend-700 werkgeleenthede sal skep:

ENG-MacphersonOnTelkomTowers