# Die DA sê 87-persent van die provinsie se openbare skole het nie toegang tot die internet nie. Slegs 260 van die twee-duisend-59 skole is aan die Gauteng Breëbandnetwerk gekoppel. Michael Waters van die DA sê dit laat miljoene leerders agter, en skep ‘n verlore generasie. Waters versoek premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, LUR van […]
# ActionSA has laid criminal charges at the Lyttelton Police Station in Centurion against major medical aid schemes Discovery, Medscheme, and GEMS over alleged fraud, intimidation, and racial discrimination. The party’s Kgosi Letlape says the charges are based on evidence he encountered during his time at the Health Professions Council of South Africa. ActionSA spokesperson […]
# ‘n Lid van ActionSA in die Gautengse uitvoerende komitee, Dereleen James, is teleurgesteld na die inhegtenisneming van Jayden-Lee Meek se ma, Tiffany, vir sy moord. Sy het vanoggend in Roodepoort in die hof verskyn, waarop James die polisie gekritiseer het omdat hulle nie onmiddellik opgetree het toe die kind as vermis aangemeld is nie. […]
# Die Departement van Landbou het ‘n nuwe uitbreking van bek-en-klouseer op ‘n kommersiële plaas in die Vrystaat bevestig, wat die aantal uitbrekings in vyf provinsies op 270 te staan bring. News24 berig die betrokke plaas naby Kroonstad is onder kwarantyn geplaas terwyl amptenare die bron van die besmetting naspoor. Dit volg op ‘n soortgelyke […]
# The DA in Gauteng says 87-percent of the province’s public schools remain disconnected from the internet as only 260 out of two-thousand-and-59 schools are linked to the Gauteng Broadband Network. The DA’s Michael Waters, says this leaves millions of learners behind creating a lost generation. Waters calls on Gauteng premier Panyaza Lesufi, Education MEC […]
# The Department of Agriculture has confirmed a new outbreak of foot-and-mouth disease on a commercial farm in the Free State, bringing the total number of outbreaks across five provinces to 270. According to News24, the affected farm near Kroonstad has been placed under quarantine as officials trace the source of the infection. The outbreak […]
# ActionSA’s Gauteng provincial executive committee member Dereleen James has voiced deep disappointment following the arrest of Jayden-Lee Meek’s mother, Tiffany, for his murder. Speaking after her court appearance in the Roodepoort Magistrate’s Court, James criticised the police for not acting immediately when the child was first reported missing. She emphasised that the community and […]
# Die elfjarige Jayden-Lee Meek se ma, Tiffany Nicole Meek, het vandag in die Landdroshof in Roodepoort verskyn op aanklag van die moord op haar seun. Die Graad 6-leerder se gekneusde en gedeeltelik naakte liggaam is in Mei voor die gesin se huis in Fleurhof, Johannesburg, gevind, kort nadat sy ma hom as vermis aangemeld […]
# Die MK-Party in Gauteng hou vandag in Johannesburg ‘n vreedsame optog, om op die beskerming van burgers en kwesbares aan te dring. Woordvoerder van die party, Abel Tau sê dit maak deel uit van ‘n breër veldtog om Vrydag die provinsie lam te lê en eindig met ‘n betoging by die Uniegebou in Pretoria. […]