# The Gauteng Department of Roads and Transport expects to complete the rehabilitation of the R553 Golden Highway by mid-September. The project includes road widening, asphalt resurfacing, improved stormwater drainage, upgraded traffic signals and enhanced safety features. Roads and Transport MEC Kedibone Diale-Tlabela says the upgrade will improve mobility, road safety and economic activity along […]
# Altesaam 324 verdagtes is gister in Mamelodi en Eersterust in hegtenis geneem tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Tshwane. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê hulle word verbind met misdade wat wissel van poging tot moord, gewapende roof en die besit van dwelms. Hy sê 17 taxi’s is ook geskut vir oortredings van die Nasionale Wet […]
# A total of 324 suspects were arrested in Mamelodi and Eersterust during a multidisciplinary crime prevention operation in Tshwane yesterday. Police spokesperson, Johan van Dyk, says the suspects were apprehended for crimes ranging from attempted murder, armed robbery and drug possession. He says a total of 17 taxis were also impounded for contravening the National […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê inwoners loop toenemend deur onder onregverdige boetes en intimidasie. Grandi Theunissen van die party sê vele huiseienaars word met tot 75-duisend-rand beboet omdat hulle na bewering met meters vir voorafbetaalde elektrisiteit peuter. Hy sê in baie gevalle sê die inwoners hierdie bewerings is ongegrond en twyfelagtig wat die […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het deur bemiddeling die toegang tot pediatriese chirurgiese dienste verbeter en wagtye verminder vir kinders wat gespesialiseerde chirurgiese sorg by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal benodig. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die aksies sluit in die versterking van teater-doeltreffendheid, die verbetering van waglys-bestuur en die skedulering van chirurgiese […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile lewer vandag die hoofrede by Chery International Factory se verkrygingsviering in Tshwane. Dit volg na die Mededingingstribunaal se goedkeuring dat hy Nissan Suid-Afrika se voertuigaanleg in Rosslyn, Gauteng, koop. Die ooreenkoms baan die weg vir Chery om vir die eerste keer voertuie in die land te vervaardig ná Nissan se besluit […]
# Die Openbare Beskermer het in die eerste kwartaal van die huidige boekjaar 859 ondersoeke afgehandel. Dit sluit in 714 klagtes van dienslewering, 102 bestuurs- en integriteitsake en 43 vroeë beslissingsake. Van die klagtes wat geïdentifiseer is om op alternatiewe wyse opgelos te word, is 25,6-persent afgehandel, teen ‘n afhandelingstempo van 54-persent. Woordvoerder Ndili Msoki […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane says residents are increasingly facing unfair fines and alleged intimidation. The party’s Grandi Theunissen says numerous homeowners are hit with fines of up to 75-thousand-rand for allegedly tampering with prepaid electricity meters. He says in many cases, residents claim that these fines are unfounded and legally questionable. Theunissen […]
# The Gauteng Health Department is implementing several interventions to improve access to paediatric surgical services and reduce waiting times for children requiring specialised surgical care at Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital. The department’s spokesperson, Steve Mabona, says these interventions include strengthening theatre efficiency, improving waiting list management, enhancing the scheduling of surgical cases and implementing the […]