# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika het vordering getoon in die stryd teen tuberkulose deur stelsels te versterk en innovasie en tegnologie toe te pas. Hy het gister die slotopmerkings gelewer by die Negende Suid-Afrikaanse TB-konferensie in Boksburg, Gauteng, in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale VIGS-raad. Mashatile sê die land het sedert […]
# Deputy president Paul Mashatile says South Africa has gained momentum in the fight against tuberculosis by strengthening systems and embracing innovation and technology. He delivered the closing remarks at the 9th South African TB Conference in Boksburg, Gauteng, yesterday, in his capacity as the chairperson of the South African National AIDS Council. Mashatile stated that […]
# The DA says Tshwane deputy mayor Eugene Modise continues to benefit financially from Triotic Protection Services through rental income and share-related payments, despite resigning as a director of the company. The party alleges Modise has failed to produce any proof of a share sale agreement to support his claims that he no longer holds […]
# Die DA sê Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, vind steeds finansiele baat by Triotic Protection Services deur huurinkomste en aandeelverwante betalings, al het hy as direkteur van die maatskappy bedank. Die party beweer Modise kon geen bewys lewer van ‘n aandeelverkoopooreenkoms nie. Dit sou bewerings te staaf hy nie meer ‘n belang in die […]
# Die Grensbestuursowerheid sê nege Bangladesjiese burgers is by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng onderskep nadat hulle probeer het om Suid-Afrika met die gebruik van vervalste reisdokumente binne te kom. Die groep is gister tydens immigrasieverwerking met vals Suid-Afrikaanse visums en Indiese paspoorte gevind en is sedertdien teruggstuur na Bangladesj. Mmemme Mogotsi van die […]
# Die hoofinspekteur van die Gautengse verkeerspolisie, Samuel Mashaba, sê verkeersbeamptes en polisiebeamptes dien albei die staat, maar met verskillende verantwoordelikhede. Hy het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig oor die groot dwelmklopjag in 2021 in Aeroton, suid van Johannesburg, waartydens meer as 700 kilogram kokaïen gekonfiskeer is. Mashaba sê daar was niks onbehoorliks aan […]
# The Border Management Authority says nine Bangladeshi nationals have been intercepted at OR Tambo International Airport in Gauteng after they attempted to enter South Africa using fraudulent travel documents. The group was found with fake South African visas and Indian passports during immigration processing yesterday and has since been sent back to Bangladesh. The […]
# Gauteng traffic police chief inspector Samuel Mashaba says traffic officers and police officers both serve the state but have different responsibilities. He was testifying before the Madlanga commission in Pretoria into a major 2021 drug bust in Aeroton, south of Johannesburg, where more than 700 kilograms of cocaine were seized. Mashaba says there was […]
# Die Madlanga-kommissie het die getuienis van die sakeman Tumelo Nku tot 18 Junie uitgestel weens ‘n sterfte in sy familie. Nku sal na verwagting getuig oor die Aeroton-kokaïen-inbraak in 2021, waarin 751 kilogram kokaïen ter waarde van ‘n geraamde 300-miljoen-rand gekonfiskeer is. Die kommissie het bewerings aangehoor dat Nku as ‘n polisie-informant sonder behoorlike […]