# Die Hooggeregshof in Pretoria het die energie-reguleerder NERSA se besluit verwerp om Eskom toestemming te gee vir die uitbreiding van sy kragtoevoer-netwerk om dele van die Mooikloof-megastad-ontwikkeling in Tshwane in te sluit. Die hogf het bevind die besluit van 2023 was ongeldig.. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die uitspraak verhoed ‘n groot […]
# Getuie “I” het aan die Madlanga-kommissie gesê opmerkings wat tydens ‘n vergadering met ‘n Misdaadintelligensie-agent en sakeman Brown Mogotsi in Sandton gemaak is, was nie ‘n erkenning van oortreding nie. Hy het vermoed die vergadering is in die geheim opgeneem en het saamgespeel. Hy beweer die twee het hom probeer oorreed om sy verklaring […]
# The High Court in Pretoria has set aside a decision by the energy regulator, Nersa, to approve Eskom’s application to expand its electricity supply area to include parts of the Mooikloof Mega City development in Tshwane. The court found that the 2023 decision was unlawful. The city’s Selby Bokaba says the ruling prevents a […]
# Witness I has told the Madlanga Commission that comments made during a meeting with a Crime Intelligence operative and businessman Brown Mogotsi in Sandton was not an admission of wrongdoing. He suspected the meeting was being secretly recorded and played along. He alleges the pair tried to persuade him to change his statement regarding […]
# Tien onwettige transformators is afgebreek tydens ‘n grootskaalse wetstoepassingsoperasie in Kya Sands in Randburg, Gauteng, wat gemik was op elektrisiteitsdiefstal en onwettige aansluitings. City Power en die polisie het die klopjag uitgevoer in die Msawawa-informele nedersetting, waar ‘n sindikaat na bewering ‘n onwettige netwerk met gesteelde infrastruktuur van City Power en Eskom opgerig het. […]
# Die mynbou-optimis van Resources for Africa, Bernard Swanepoel, het Afrika-regerings versoek om gunstige beleggings-, verkenning- en mynbou-ontwikkelingstoestande te skep. Hy het op die Junior Mynbou-indaba in Johannesburg gesê junior mynwerkers is verantwoordelik vir ontdekkings wat toekomstige myne word. Hy waarsku verkenningskapitaal is uiters vloeibaar en daarom moet Suid-Afrika sy mededingendheid verbeter om beleggers te […]
# The DA has accused the Gauteng Provincial Government of cutting school budgets to fund debt linked to the failed e-toll system. DA education spokesperson Michael Waters claims the province has committed billions of rand towards e-toll obligations while schools face a 64-percent reduction in subsidies, rising municipal costs and service disconnections. He says learners […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, verwelkom Gautengse spanne se vinnige reaksie ná ‘n massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood is. Sy het die ontplooiing van bykomende nasionale spesialis-eenhede gelas, insluitend forensiese kundiges en taktiese reaksiespanne, om die ondersoek te ondersteun. Polisiewoordvoerder Nonkululeko Phokane sê ‘n multidissiplinêre taakspan volg leidrade op, insluitend […]
# RISE Mzansi vra die dringende versterking van misdaadintelligensie na die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood en verskeie beseer is. Woordvoerder Mabine Seabe sê die aanval beklemtoon ‘n toenemende krisis van onwettige vuurwapens en georganiseerde misdaadnetwerke wat in die stad bedrywig is. Hy vra wetstoepassing om intelligensie-geleide wetstoepassing te verbeter en gewelddadige […]