# Huishoudings in Gauteng sal van 7 tot 14 September beplande kragverminderings ondervind. Volgens Eskom sal die krag daagliks tussen 5-uur- en 9-uur soggens, en weer tussen 5-uur- en tien-uur saans afgeskakel word. Gebiede soos Vereeniging, Sharpeville en Sebokeng is vanoggend geraak, met Orange Farm, Stretford-uitbreiding 2, Sharpeville, Sebokeng, Zonkizizwe, Protea-Suid, Chiawelo, Protea-Noord en Nooitgedacht […]
# Gauteng households face a week of load reduction cuts from 7 to 14 September. According to Eskom’s schedule, power will be cut daily between 05:00 to 09:00 and 17:00 to 22:00. Today areas including Vereeniging, Sharpeville and Sebokeng were cut in the morning, while Orange Farm, Stretford Ext 2, Sharpeville, Sebokeng and Zonkizizwe, Protea […]
# ʼn Multidissiplinêre Operasie Shanela in Eersterust en Silverton in Tshwane het die naweek tot die inhegtenisneming van 297 verdagtes gelei. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof, aanranding en voertuigkaping. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 32 onwettige immigrante is ook aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# A multidisciplinary Operation Shanela in Eersterust and Silverton in Tshwane resulted in the arrest of 297 suspects over the weekend. They were apprehended for various criminal offences, including murder, attempted murder, armed robbery, assault and motor vehicle theft. Police spokesperson Johan van Dyk says 32 undocumented foreign nationals were also detained and handed over […]
# Die Stad Tshwane begin hierdie week met ʼn reeks promosietoere en loteryprosesse as deel van sy program vir Uitgebreide Openbare Werke. Die metro sê hy wil seker maak gemeenskappe het toegang tot beskikbare geleenthede en dat die werwingsproses uitgevoer word op ʼn gestruktureerde, deursigtige en billike manier. Hy sê die openbarewerke-program bly ʼn belangrike […]
# The City of Tshwane will embark on a series of roadshows and lottery selection processes this week, as part of its Expanded Public Works Programme. The metro says the aim is to ensure that communities have access to available opportunities and that the recruitment process is conducted in a structured, transparent and equitable manner. […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die beste manier om gevalle beamptes te vereer, is om ʼn polisiediens te bou wat gegrond is op professionaliteit, dissipline, integriteit en dapperheid. Dit was gister die jaarlikse nasionale SAPD-herdenkingsdag in Pretoria, waar 12 beamptes wat tussen April verlede jaar en Maart vanjaar dood is, vereer […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens tree tans onder ‘n ongekende openbare soeklig op, gegewe die onthullings wat uit die Madlanga-kommissie na vore gekom het. Hy het gister die geleentheidsrede gelewer by die SAPD-herdenkingsdag by die Uniegebou in Pretoria. Twaalf beamptes is tussen April verlede jaar en Maart vanjaar in die uitvoering van […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia says the best way to honour fallen officers is to build a police service grounded in professionalism, discipline, integrity and courage. Yesterday marked the annual SAPS National Commemoration Day in Pretoria, where 12 officers who died in the line of duty between April last year and March this year […]