# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om noodsaaklike dienslewering te verbeter deur die strategiese belegging in sy munisipale vloot terwyl hy ook sy toesig en bestuur van sy munisipale bates verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê 115 van die 118 voertuie wat in die huidige boekjaar aangekoop is, […]
# The City of Tshwane continues to strengthen frontline service delivery through strategic investment in its municipal fleet while improving oversight and management of municipal assets. One-hundred-fifteen of the 118 fleet units procured during the current financial year have already been delivered and deployed across various departments. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg het sy werksaamhede hervat nadat die pomp vir onbehandelde water herstel is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg het Woensdag ‘n meganiese probleem by sy aanleg ondervind, met die gevolg dat onbehandelde water nie gepomp kon word nie. Hy sê die watervlakke van die opgaartenks […]
# The City of Tshwane says the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant is back in operation following the successful repair of its raw water pump. The city’s spokesperson, Lindela Mashigo says the plant experienced a mechanical breakdown at its raw water abstraction works section on Wednesday, affecting the plant’s ability to abstract and treat raw water. He […]
# Die Tshwane Metropolisie maak steeds vordering met sy optrede om padveiligheid te verbeter, nakoming van openbare vervoerregulasies af te dwing en pendelaars te beskerm. Die Openbare Vervoer-eenheid het hierdie week 38 voertuie geskut tydens geteikende operasies in Atteridgeville en die Pretoriase middestad omdat hulle sonder geldige permitte bedryf is. TMPD moedig eienaars van openbare […]
# The Tshwane Metro Police Department says its enforcement actions to improve road safety, ensure compliance with public transport regulations, and protect commuters are continuing to yield positive results. The TMPD Public Transport Unit impounded 38 vehicles for operating without valid permits in targeted operations in Atteridgeville and the Pretoria CBD this week. TMPD says […]
# AfriForum has warned the City of Tshwane that it will pursue contempt of court action if schools continue to have their electricity cut off over unpaid property rates. A court order issued last month bars the municipality from cutting power to schools. AfriForum’s Alana Bailey says another school was briefly cut off this week, […]
# AfriForum het die Stad Tshwane gewaarsku dat hulle ‘n saak van minagting van die hof aanhangig gaan maak indien skole se elektrisiteit steeds afgesny weens onbetaalde eiendomsbelasting. ‘n Hofbevel wat verlede maand uitgereik is, verbied die munisipaliteit om krag na skole af te sny. Alana Bailey van AfriForum sê nog ‘n skool is hierdie […]
# Die Stad Tshwane nooi jong mense uit om aanlyn in te teken of aan die streekveldtogte van die Ithuba Ekonomiese Jeugontwikkelingsprogram deel te neem. Die doel van die program is om oor die volgende drie jaar 30-duisend geleenthede vir jong mense te bied om vaardighede te verbeter, opleiding in entrepreneurskap te kry en werkgeleenthede te […]