# Soil of Africa says it is concerned that health facilities like the 61-million-rand Lusaka Clinic in Mamelodi East have remained incomplete, even as the demand for healthcare has surged. The City of Tshwane has already spent 38-million-rand on the project, which started in July 2020 and was set to be completed at the end of […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sal vandag die Een Miljoen Bome-veldtog onder die tema My Boom, My Suurstof by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine bekendstel. Die departement se woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê die veldtog is daarop gemik om Suid-Afrikaners van alle vlakke van die samelewing te mobiliseer om bome […]
# The Deputy minister of Forestry, Fisheries and Environment, Bernice Swarts, will launch the One Million Trees campaign, under the theme, My Tree, My Oxygen at the Pretoria National Botanical Gardens today. The department’s spokesperson, Peter Mbelengwa, says the campaign aims to mobilise South Africans from all walks of life to pledge and donate trees. […]
# Die Stad Tshwane het begin om sy verhouding met die AmaNdebele ba Ndzundza– en AmaNdebele Ba Lebelo-tradisionele rade te formaliseer deur middel van ‘n Memorandum van Verstandhouding. Die memorandum sal ‘n georganiseerde benadering tot verhoudings met die stad moontlik maak, terwyl erkenning gegee word aan die mandaat en magte van tradisionele gemeenskappe. Die burgemeesterswoordvoerder, […]
# The City of Tshwane has begun work to formalise its relationship with the AmaNdebele ba Ndzundza, and AmaNdebele Ba Lebelo traditional councils through a Memorandum of Understanding. The MOU will allow for a structured approach to relations with the city, while giving recognition to the mandate and powers of traditional communities. The mayor’s spokesperson, Zintle […]
# Die Universiteit van Pretoria doen ‘n beroep op alumni, vennote en die breër publiek om solidariteit te betoon met studente wat honger ly en finansiële probleme ondervind deur UP Giving Month te ondersteun. As deel van vanjaar se veldtog werk die universiteit saam met die Vodacom Bulle en die Bulle Daisies om hongersnood en […]
# The University of Pretoria is calling on alumni, partners and the broader public to stand in solidarity with students facing hunger and financial hardship by supporting UP Giving Month. As part of this year’s campaign, the university is collaborating with the Vodacom Bulls and Bulls Daisies to combat hunger and financial exclusion among students in South Africa. […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter en die Direkteur van Rugby, Jake White, het wedersyds ooreengekom dat hy onmiddellik die franchise sal verlaat. White het hom in 2020 by die span aangesluit, en die Bulle na drie Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryde gelei asook die uitkloprondes van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker. Onlangse berigte lui senior spelers en […]
# Die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen, sê Suid-Afrika se vreedsame en inklusiewe oorgang na demokrasie is ‘n wêreldwye voorbeeld van bestendigheid en vooruitgang. Hy het tydens ‘n staatsbesoek aan die Uniegebou in Pretoria die sterk bande tussen die twee lande benadruk, nie net met betrekking tot sakebedrywighede nie, maar ook wetenskap, onderwys en […]