# Die Motorvervoerwerkersunie van Suid-Afrika veroordeel die voortslepende gewelddadige aanvalle op werkers en voertuie wat kontant vervoer, en die onaanvaarbare risiko’s wat sy lede gevolglik loop in die uitvoering van hul pligte. Twee veiligheidsbeamptes is Maandag doodgeskiet en een is beseer tydens ʼn rooftog in Mamelodi in Tshwane. Twee veiligheidsbeamptes is onlangs ook in Pongola, KwaZulu-Natal, vermoor. Die woordvoerder, Masechaba Kobola, sê hulle weier om die verlies van werkers te aanvaar as prys om sake te doen:
Motorvervoerwerkersunie veroordeel voortslepende transitorooftogte [KLANK]
ENG KobolaONContinued