# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-metro se versuim om rioolprobleme in Boksburg op te los , waar riool uit mangate lek, is onaanvaarbaar. Paul Smith-, Charl Cilliers-, Vyfde- en Sesde- Straat in Boksburg-Noord, sowel as in Nieshout-, Fick- en Sapelstraat in Bardene en Impala Park, word die meeste geraak. Denise Janse van Rensburg van […]
# The Freedom Front Plus says the Ekurhuleni metro’s failure to address sewage problems in Boksburg, where sewage is spilling from manholes, is unacceptable. Paul Smith, Charl Cilliers, Fifth and Sixth Streets in Boksburg North, as well as in Nieshout, Fick and Sapel Streets in Bardene and Impala Park, are the most affected. FF Plus’ […]
# Die Azanian People’s Organisation ruk vandag op na die Uniegebou in Pretoria om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se verwydering te eis. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig die minister van politieke inmenging, soos die ontbinding van die KZN-taakspan wat politieke moorde ondersoek. AZAPO sê hulle eis ook dat korrupte amptenare uit die […]
# The Azanian People’s Organisation will be marching to the Union Buildings in Pretoria today, calling for the removal of Police minister Senzo Mchunu. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has accused the minister of political interference, including in the disbandment of the KZN political killings task team. AZAPO says they are also calling for a […]
# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die moord op ANC-wyksraadslid Thabang Masemola veroordeel. Die 36-jarige is Dinsdagaand deur onbekende gewapende mans in ‘n wit Nissan Almera in Mamelodi-Oos doodgeskiet. Die komiteevoorsitter, Bandile Masuku, sê hy sal ‘n amptelike versoek rig vir ‘n omvattende verslag van die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, oor die […]
# The Gauteng Legislature’s portfolio committee on Community Safety has condemned the murder of ANC ward councillor Thabang Masemola. The 36-year-old was shot and killed by unknown gunmen driving a white Nissan Almera in Mamelodi East on Tuesday night. Committee chairperson, Bandile Masuku, says he will formally request a comprehensive report from the provincial Police Commissioner, […]
# Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, verwelkom die goeie vordering met die transformator-diefstalsaak van sewe-miljoen-rand. Drie amptenare staar aanklagte van diefstal van noodsaaklike infrastruktuur in die gesig nadat ʼn transformator in November verlede jaar by die Claudius-substasie in Laudium gesteel is. Hulle is uit op borgtog. Nog ʼn verdagte, vermoedelik die transformator se koper, sal […]
# Tshwane city manager Johann Mettler has welcomed the positive progress in the seven-million-rand transformer theft case. Three officials are facing charges of theft of essential infrastructure in connection with a transformer stolen from the Claudius Substation in Laudium in November last year. They are out on bail. Another suspect, believed to be the buyer of […]
# Die DA in Tshwane het die tussenverkiesing in wyk 44 met raadslid Samantha de la Rey gewen en in wyk 98 met Mickey van der Westhuizen. In wyk 44 het die party se stemme van 74,3-persent in die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings tot 88,07-persent vanjaar gestyg. In wyk 98 het die party se […]