# Vyf-en-vyftig onwettige immigrante is tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Bronkhorstspruit en Cullinan in Tshwane aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig. Die optrede deur Operasie Shanela het ook gelei tot die inhegtenisneming van 376 verdagtes. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê hulle word verdink van misdade soos moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting:
55 onwettige immigrante in Tshwane aangekeer [KLANK]
AFR DykONImmigrants