# Die DA sê Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, vind steeds finansiele baat by Triotic Protection Services deur huurinkomste en aandeelverwante betalings, al het hy as direkteur van die maatskappy bedank. Die party beweer Modise kon geen bewys lewer van ‘n aandeelverkoopooreenkoms nie. Dit sou bewerings te staaf hy nie meer ‘n belang in die […]
# Die hoofinspekteur van die Gautengse verkeerspolisie, Samuel Mashaba, sê verkeersbeamptes en polisiebeamptes dien albei die staat, maar met verskillende verantwoordelikhede. Hy het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig oor die groot dwelmklopjag in 2021 in Aeroton, suid van Johannesburg, waartydens meer as 700 kilogram kokaïen gekonfiskeer is. Mashaba sê daar was niks onbehoorliks aan […]
# Gauteng traffic police chief inspector Samuel Mashaba says traffic officers and police officers both serve the state but have different responsibilities. He was testifying before the Madlanga commission in Pretoria into a major 2021 drug bust in Aeroton, south of Johannesburg, where more than 700 kilograms of cocaine were seized. Mashaba says there was […]
# Die Stad Tshwane sê die veelparty-koalisieregering wil in infrastruktuur belê om die lewens van inwoners regstreeks te verbeter en terselfdertyd veiliger en beter verbinde gemeenskappe skep. Die metro het 129 nuwe straatligte langs Sinovich-rylaan in Wyk 91, Streek 6, aangebring as deel van die #SwitchOnTshwane-diensleweringsprogram. Tshwane sê dit sal sigbaarheid verbeter vir motoriste, voetgangers […]
# The City of Tshwane says the multiparty coalition government is committed to investing in infrastructure that directly improves the daily lives of residents, while creating safer and better-connected communities. The metro successfully energised 129 newly-installed streetlights along Sinovich Drive in Ward 91, Region 6, as part of the #SwitchOnTshwane service delivery programme. It says […]
# Die Stad Tshwane sê die pogings tot ekonomiese herstel toon vordering en weerspieël die vroeë uitwerking van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie wat in April ingestel is. Die waarde van nuwe geverifieerde privaatsektorprojekte in die beleggingspyplyn het toegeneem van 1,7-miljard-rand in Junie verlede jaar tot 15,4-miljard-rand in Maart vanjaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en […]
# The City of Tshwane says the economic recovery efforts are gaining momentum, reflecting the early impact of the Tshwane Economic Revitalisation Strategy adopted in April. The value of new verified private sector projects in the investment pipeline have increased from 1.7-billion-rand in June last year to 15.4-billion-rand by the end of March this year. […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die energie-reguleerder NERSA se besluit verwerp om Eskom toestemming te gee vir die uitbreiding van sy kragtoevoer-netwerk om dele van die Mooikloof-megastad-ontwikkeling in Tshwane in te sluit. Die hogf het bevind die besluit van 2023 was ongeldig.. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die uitspraak verhoed ‘n groot […]
# The High Court in Pretoria has set aside a decision by the energy regulator, Nersa, to approve Eskom’s application to expand its electricity supply area to include parts of the Mooikloof Mega City development in Tshwane. The court found that the 2023 decision was unlawful. The city’s Selby Bokaba says the ruling prevents a […]