# Die Stad Tshwane sê verskeie gebiede in Babelegi en omstreke kan vandag beplande wateronderbrekings verwag. Daar word tans noodsaaklike instandhouding gedoen aan ʼn meganiese onderdeel in Magalies Water se voorsieningstelsel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die instandhoudingswerk sal na verwagting tot agtuur vanaand duur:
Beplande wateronderbreking gaan dele van Babelegi raak [KLANK]
ENG MashigoONBabelegi