# Die DA sê die ANC-geleide regering van Tshwane vier sogenaamde finansiële herstel, gegrond op ongeouditeerde finansiële state wat nie geopenbaar is nie. Woordvoerder Jacqui Uys sê brandweer-voertuie is weens wanbetaling teruggeneem, terwyl waterlekkasies skerp toeneem en waterverlies op 48-persent staan. Sy sê inwoners beleef nie finansiële herstel deur ongeouditeerde sigblaaie nie, maar wanneer daar genoeg geld is om verskaffers te betaal, noodsaaklike dienste te lewer en stukkende infrastruktuur reg te maak:
DA sê Tshwane vier finansiële herstel terwyl brandweer-voertuie teruggeneem word [KLANK]
ENG UysONRepossessed