# Toll road company Bakwena Platinum Corridor says steady progress is being made on its 311-million-rand rehabilitation project along the N1 between the Proefplaas Interchange and the Pumulani Toll Plaza in Pretoria. The upgrade, which includes road resurfacing, drainage repairs and signage replacement, is aimed at improving safety and traffic flow for commuters and freight […]
# Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor verslegtende dienslewering in Pretoria-Noord en sê inwoners het vertroue in die Stad Tshwane verloor. Rina Marx van die party sê inwoners loop elke week deur onder kragonderbrekings en paaie is vol slaggate. Sy sê inwoners word gewaarsku om water te spaar, maar die metro verloor daagliks duisende liter […]
# The Freedom Front Plus has expressed concern at the deterioration of service delivery in Pretoria North, saying residents have lost confidence in the City of Tshwane. The party’s Rina Marx says residents experience electricity outages every week, and roads are riddled with potholes. She says while residents are urged to save water, the metro […]
# Die Tshwane Metropolisiedepartement is bekommerd oor die groeiende aantal voertuie wat weens onwettige parkering in die metro geskut word. In Mei alleen is ongeveer eenduisend voertuie vir parkeeroortredings in beslag geneem. Die TMPD sê onwettige parkering hou beduidende risiko’s vir motoriste, voetgangers en nooddienste in. Nog belangriker is die feit dat toegang tot noodsaaklike […]
# The Tshwane Metro Police Department has expressed concern at the growing number of vehicles impounded due to illegal parking within the metro. In May alone, approximately one-thousand-100 vehicles were impounded for parking violations. The TMPD says illegal parking poses significant risks to motorists, pedestrians and emergency services. It adds that more critically, it can […]
# Die waarnemende Nasionale Kommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n Nasionale Forensiese Taakspan, en Misdaadintelligensie-kundiges, ontplooi om die ontploffings te ondersoek wat verlede week by Woolworths-winkels in Gauteng en die Vrystaat voorgekom het. Die eerste ontploffing het Donderdag by Woolworths, Menlyn Park in Pretoria plaasgevind, en die tweede minder as 24 uur later by die Prellerplein-tak […]
# Acting National Commissioner, Puleng Dimpane, has deployed a National Forensic Task Team, together with Crime Intelligence experts, to investigate the explosions that occurred at Woolworths stores in Gauteng and the Free State last week. The first explosion took place at Woolworths Menlyn Park in Pretoria on Thursday, and the second less than 24-hours later […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê aandag word geskenk aan hervestigingsplanne vir inwoners van die Plastic View-informele nedersetting ná die jongste brande in die gebied. Sy sê die stad het ‘n perseel in Pretoriuspark geïdentifiseer, maar die teenwoordigheid van talle buitelandse burgers bemoeilik die proses. Moya sê die munisipaliteit werk saam met die […]
# Die Suider-Afrikaanse Landbou-inisiatief sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, stel ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat privaat inenting teen bek-en-klouseer toelaat, verkeerd voor. Die organisasie beskuldig Steenhuisen hy skep verwarring en vertraag samewerking tydens ‘n veesiektekrisis. Die hof het bevind daar is geen wettige verbod op boere en privaat eienaars wat […]